send link to app

Hosanna App


4.0 ( 8240 ratings )
교육
개발자: Leonie Pretorius
비어 있는

Hosanna is n Christelike Suid-Afrikaanse bediening waarin God vir dr. Leonie Pretorius as leier opgerig het. Ons stel met trots Hosanna se app bekend, waarop die Goeie Nuus wyer verkondig word en n intiemer verhouding met die Hosanna-gemeenskap gebou kan word.